Friday, 17 January 2014

Penwortel van Geloof


Die Here wys in die Gees weer my 'n boom en verduidelik weer:  die boonste laag grond word eers deur die Tuinier van ons hart skoongemaak en geheilig. (Blog: Tuinier van my hart) Wanneer God se asem, Sy salwing, oor die grond gegaan het, plant Hy 'n saadjie in ons hart.  Dit begin wortelskiet en die eerste worteltjies groei deur die boonste lagie grond.  Die laag grond onder die boonste laag is die substrata wat die Woord is.  Die worteltjies begin groei in die substrata in, in die Woord in en hoe meer dit die Woord ontdek, hoe meer soek die worteltjies nog van hierdie Woord en hoe vinninger begin die worteltjies groei wanneer hulle die Woord vind.  Dit raak rêrig 'n netwerk worteltjies soos dit in die Woord in groei.

Wednesday, 8 January 2014

Opsomming: boom gewortel in God se hart


Efes 3:17:  "I pray that love may be the ground into which you sink your roots and on which you have your foundation"

Sunday, 5 January 2014

Dra vrug deur God


We ask God to give you complete knowledge of His will and to give you spiritual wisdom and understanding. Then the way you live will always honor and please the Lord, and your lives will produce every kind of good fruit. All the while, you will grow as you learn to know God better and better. (Col 1:9,10)

Leef in God se hart


Friday, 3 January 2014

Wees 'n boom gewortel in God


Jer 17:7,8:  "Geseënd is die man wat op die Here vertrou, en wie se vertroue die Here is.  Want hy sal wees soos 'n boom wat by die water geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom en nie vrees as daar hite kom nie, maar sy blad bly groen;  en in 'n jaar van droogte is hy nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie."